[email protected] | 066 228 9602

BGOI – Boelie Gedrag Ouer Inligting

  • Willie
  • 1/1000 Students
  • Ouerskap
  • 27 Lessons /1 Quizes

Boelie gedrag is ‘n sosiale probleem wat elke kind en elke ouer affekteer. Die probleem affekteer ons elkeen en dus kan nie een van ons dit bekostig om in die donker te wees as dit kom by boelie gedrag nie. In die werkswinkel gaan ons jou meer leer oor die elemente van boelie gedrag, wie die rolspelers is, die effek van boelie gedrag op die verskeie rolspelers en nog vele meer. Kennis is mag en dus is die werkswinkel ‘n moet vir elke ouer!

200.00ZAR

Additional Details

  • Beginner
  • 1 Weeks
  • 50 points
  • May 27, 2018 12:20 am
Course Curriculum

BGOI 1 - INLEIDING

3 Lessons / 1 Quizes
BGOI - TOETS 1 30m
BGOI 1.1. - DEFINISIE 50 points
BGOI 1.2. - DIE ELEMENTE VAN BOEILIE GEDRAG 50 points
BGOI 1.3. - DIE ROLSPELERS VAN BOELIE GEDRAG 50 points

BGOI 2 - DIE VERSKILLENDE TIPES BOELIE GEDRAG

4 Lessons / 0 Quizes
BGOI 2.1. - VERBALE BOELIE GEDRAG 50 points
BGOI 2.2. - SOSIALE BOELIE GEDRAG 50 points
BGOI 2.3. - KUBER BOELIE GEDRAG 50 points
BGOI 2.4. - FISIESE BOELIE GEDRAG 50 points

BGOI 3 - BEVINDINGE RONDOM BOELIE GEDRAG

4 Lessons / 0 Quizes
BGOI 3.1. - STATISTIEK 50 points
BGOI 3.2. - BOELIE GEDRAG EN SELFMOORD 50 points
BGOI 3.3. - VERDERE NAVORSING 50 points
BGOI 3.4. - MOONTLIKE OORSAKE 50 points

BGOI 4 - DIE EFFEK VAN BOELIE GEDRAG OP DIE ROLSPELERS

3 Lessons / 0 Quizes
BGOI 4.1. - DIE EFFEK OP DIE BOELIE 50 points
BGOI 4.2. - DIE EFFEK OP DIE SLAGOFFER 50 points
BGOI 4.3. - DIE EFFEK OP DIE ANDER ROLSPELERS 50 points

BGOI 5 - HOE WEET JY AS OUER JOU KIND WORD GEBOELIE

5 Lessons / 0 Quizes
BGOI 5 - HOE WEET JY AS OUER JOU KIND WORD GEBOELIE 50 points
BGOI 5.1. - FISIESE TEKENS 50 points
BGOI 5.2. - KOGNITIEWE TEKENS 50 points
BGOI 5.3. - GEDRAG TEKENS 50 points
BGOI 5.4. - HOE WEET JY DAT JOU KIND DALK 'N BOELIE IS 50 points

Students also Bought

Last update: 7 months ago
0.0
6/1000 Students 700.00ZAR
Last update: 9 months ago
0.0
2/1000 Students 200.00ZAR
Last update: 9 months ago
0.0
1/1000 Students 200.00ZAR
Last update: 9 months ago
0.0
1/100 Students 200.00ZAR
0.0
1/100 Students 250.00ZAR
0.0
Average Rating
0%
0%
0%
0%
0%