[email protected] | 066 228 9602

BGVO – Boelie Gedrag Inligting vir Onderwysers

  • Willie
  • 1/1000 Students
  • Onderwysers
  • 22 Lessons /1 Quizes

Boelie gedrag is ‘n sosiale probleem wat elke kind en elke ouer affekteer. Die probleem affekteer ons elkeen en dus kan nie een van ons dit bekostig om in die donker te wees as dit kom by boelie gedrag nie. In die werkswinkel gaan ons jou meer leer oor die elemente van boelie gedrag, wie die rolspelers is, die effek van boelie gedrag op die verskeie rolspelers en nog vele meer. Kennis is mag en dus is die werkswinkel ‘n moet vir elke onderwyser!

250.00ZAR

Additional Details

  • Beginner
  • 1 Weeks
  • 50 points
  • May 26, 2018 11:19 pm
Course Curriculum

BGVO 1 - INLEIDING

4 Lessons / 1 Quizes
BGVO - TOETS 1 30m
BGVO 1. - INLEIDING 50 points
BGVO 1.1. - DEFINISIE 50 points
BGVO 1.2. - DIE ELEMENTE VAN BOELIE GEDRAG 50 points
BGVO 1.3. - DIE ROLSPELERS VAN BOELIE GEDRAG 50 points

BGVO 2 - DIE VERSKILLENDE TIPES BOELIE GEDRAG

4 Lessons / 0 Quizes
BGVO 2.1. - VERBALE BOELIE GEDRAG 50 points
BGVO 2.2. - SOSIALE BOELIE GEDRAG 50 points
BGVO 2.3. - KUBER BOELIE GEDRAG 50 points
BGVO 2.4. - FISIESE BOELIE GEDRAG 50 points

BGVO 3 - BEVINDINGE RONDOM BOELIE GEDRAG

4 Lessons / 0 Quizes
BGVO 3.1. - STATISTIEK 50 points
BGVO 3.2. - BOELIE GEDRAG EN SELFMOORD 50 points
BGVO 3.3. - VERDERE NAVORSING 50 points
BGVO 3.4. - MOONTLIKE OORSAKE 50 points

BGVO 4 - DIE EFFEK VAN BOELIE GEDRAG OP DIE ROLSPELERS

3 Lessons / 0 Quizes
BGVO 4.1. - DIE EFFEK OP DIE BOELIE 50 points
BGVO 4.2. - DIE EFFEK OP DIE SLAGOFFER 50 points
BGVO 4.3. - DIE EFFEK OP DIE ANDER ROLSPELERS 50 points

BGVO 5 - HOE OM MET BOELIE GEDRAG TE DEEL

7 Lessons / 0 Quizes
BGVO 5.1. - SKEP 'N VEILIGE OMGEWING 50 points
BGVO 5.2. - STOP BOELIE GEDRAG OP DIE PLEK 50 points
BGVO 5.3. - LEER DIE LEERDERS OM HULSELF TE BESKERM 50 points
BGVO 5.4 - VERPLIGTE BERADING SESSIES 50 points
BGVO 5.5 – WAT OM TE DOEN WANNEER BOELIE GEDRAG AAN JOU GERAPPORTEER WORD 50 points
BGVO 5.6. - HOE OM BOELIE GEDRAG AAN TE SPREEK 50 points
BGVO 5.7. - VERDERE HULP 50 points

Students also Bought

Last update: 9 months ago
0.0
6/1000 Students 700.00ZAR
Last update: 11 months ago
0.0
2/1000 Students 200.00ZAR
Last update: 11 months ago
0.0
1/1000 Students 200.00ZAR
Last update: 11 months ago
0.0
1/100 Students 200.00ZAR
Last update: 11 months ago
0.0
1/1000 Students 200.00ZAR
0.0
Average Rating
0%
0%
0%
0%
0%