[email protected] | 066 228 9602

WEDY – Wedywering

  • Willie
  • 1/1000 Students
  • Ouerskap
  • 13 Lessons /0 Quizes

Wedywering is ‘n term of konsep wat nie oor die algemeen in huishoudings of rondom die braaivleisvuur gebruik word nie, bitter min mense weet eintlik van die woord en as hulle ‘n definisie vir die woord sou moes gee sou dit nie naastenby korrek gewees het. Indien jy twee of meer kinders by die huis het of as die tweede enetjie op pad is, is die werkswinkel ‘n moet vir jou as ouer! Wedywering verwys na die konstante bakleiery wat plaasvind tussen die kinders in die huis. Die werkswinkel gaan jou as ouer help om sin te maak van die gebeure en om dit korrek en effektief te benader.

200.00ZAR

Additional Details

  • Beginner
  • 1 Weeks
  • 50 points
  • May 28, 2018 2:03 am
Course Curriculum

WEDY 1. - WAT IS WEDYWERING

1 Lessons / 0 Quizes
WEDY 1. - WAT IS WEDYWERING 50 points

WEDY 2. - WAAR KOM WEDYWERING VANDAAN

6 Lessons / 0 Quizes
WEDY 2. - WAAR KOM WEDYWERING VANDAAN 50 points
WEDY 2.1. - DIE TEORIE VAN SKAARSTE 20 points
WEDY 2.2. - ONTWIKKELENDE BEHOEFTES 50 points
WEDY 2.3. - INDIVIDUELE TEMPERAMENTE 50 points
WEDY 2.4. - SPESIALE BEHOEFTES VAN DIE NUWE BOETIE OF SUSSIE 50 points
WEDY 2.5. - ANDER FAKTORE WAT 'N ROL SPEEL IN WEDYWERING 50 points

WEDY 3. - PROBLEME WAT GEPAARD GAAN MET WEDYWERING

1 Lessons / 0 Quizes
WEDY 3. - PROBLEME WAT GEPAARD GAAN MET WEDYWERING 50 points

WEDY 4. - STRATEGIEË TEEN WEDYWERING

2 Lessons / 0 Quizes
WEDY 4.1. - STRATEGIEË TEEN WEDYWERING 20 points
WEDY 4.2. - 5 WENKE VIR WANNEER JY AS OUER TUSSEN BEIDE TREE AS JOU KINDERS BAKLEI 50 points

WEDY 5 - HOE OM MET WEDYWERING TE DEEL

3 Lessons / 0 Quizes
WEDY 5.1. - HOE OM MET WEDYWERING TE DEEL 50 points
WEDY 5.2. - TERAPEUTIESE AKTIWITEITE OM GOEIE VERHOUDINGE TUSSEN JOU KINDERS TE BEVORDER 50 points
WEDY 5.3. - PRAKTIESE MANIERE OM MET WEDYWERING TE DEEL 50 points

Students also Bought

Last update: 7 months ago
0.0
6/1000 Students 700.00ZAR
Last update: 9 months ago
0.0
2/1000 Students 200.00ZAR
Last update: 9 months ago
0.0
1/100 Students 200.00ZAR
Last update: 9 months ago
0.0
1/1000 Students 200.00ZAR
0.0
1/100 Students 250.00ZAR
0.0
Average Rating
0%
0%
0%
0%
0%